Available for:
iPad, iPhone, Android, Mac, and Windows.
Die volledige Naslaanbybel in Afrikaans 1933/1953-vertaling met Deuterokanonieke boeke.
Hierdie Formeel-ekwivalente Bybelvertaling is die eerste keer in 1933 gepubliseer. 'n Hersiene uitgawe word in 1953 uitgegee. Die vertaling staan vandag bekend as die 1933/1953-vertaling en is steeds 'n baie gewilde tradisionele vertaling wat uit die Hebreeuse en Griekse brontekste vertaal is.
Kenmerke:
Bybel in Afrikaans 1933/1953-vertaling met Deuterokanonieke boeke © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 1933, 1953, 1965.
Digitale Weergawe © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 2015.
www.biblesa.co.za